Multisport Events

http://triathlonsa.co.za/events/

2021 Events Lys vir Tweekamp

27 Jan SKOLE OPEN

02 Febr WIMPY EDEN “Doubles”-byeenkoms 17:00 Oudtshoorn

06 VIRTUELE HIGHGATE INTER [moontlik]

09 EDEN Liga 1 17:00 Mosselbaai

Ontwikkelingskliniek [Mosselbaai] 16:00 Mosselbaai

16 EDEN Liga 2 17:00 George

23 EDEN Liga 3 17:00 Oudtshoorn

02 Mrt HIGHGATE EDEN Tweekamp Kampioenskappe 17:00 Oudtshoorn

17 Kapasiteits Werkswinkel [Beamptes] 18:00 Oudtshoorn

26 SCHOOL CLOSES

2/3 Apr SA TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE OUDTSHOORN

Belangrik

· Elke skool/klub moet ten minste EEN beampte by elke ligabyeenkoms verskaf;

· Atlete MOET in hulle amptelike skool/klub sportdrag deelneem;

· Alle inskrywings moet op die laaste die Maandag voor die byeenkoms op die amptelike vorm gedoen word – GEEN inskrywings by die baan nie!

· COVID TYDPERK: OM IN AANMERKING TE KOM VIR DIE SA KAMPIOENSKAPPE, MOET ‘N ATLEET AAN DIE EDEN KAMPIOENSKAPPE & 2 LIGA-BYEENKOMSTE DEELNEEM GEDURENDE DIE SEISOEN. Die keurders het egter die finale sê in die samestelling van die span.